OUR STORY
Troues deur Catharina’s
Catharina's is die venue van Veld en Rant Spyseniers en doen spyseniering vir troues, jaareidfunksies, enige partye en konferensies. Spyseniering word op ons perseel of enige ander perseel gedoen. Wat ookal en waar ookal.
Gelee in die Magaliesberge tussen Hartbeespoort en Mooinooi.
Luisteryke tuine en n prag lokaal verwelkom u met die intrapslag. Ons is hierdie jaar 43 jaar in die trou en onthaalbedryf en bied dit aan soos wat elkeen se behoefte en styl is. Geen onthaal te groot om te doen nie. Kyk na ons spesiale aanbod op die troupakket en kom kyk na ons saal.
WHERE TO FIND US
Plaas Groenkloof D62 1023 Hartbeespoort
KEY CATEGORIES
GET IN TOUCH
[contact-form-7 id="6"]
Add a review